. "I" . . "1"^^ . "The psychological identity of the evil: Lacan, aggression and Op soek na Generaal Mannetjies Mentz"@en . "psychological identity, Lacan, Coetzee, Generaal Mannetjies Mentz"@en . . "21"^^ . "24" . . "Die titel van Christoffel Coetzee se roman Op soek na generaal Mannetjiee Mentz benadruk die belangrikheid van die woordspeling op Mentz/mens en lei tot die volgende vraag: %22Wat is die mens?%22 Boosheid, soos voorgestel in hierdie roman, kan deels verklaar word deur die oorlogsituasie, of dit kan toegeskryf word aan Mentz se teorie van die %22tweede natuur%22 soos dit ontwikkel in die verloop van die verhaallyn. Lacan se teorie van identiteitsvorming word gebruik om die bestaan van irrasionele geweld en boosheid in die mens te verklaar. Boosheid--soos geteken in die roman--is ook die resultaat van die volgende prosesse in die roman: die pyn van 'n gefragmenteerde liggaam; die identifikasie met die beeld van 'n ideale leier; die gebrek aan selfrefleksie; die opposisie tussen die %22hulle%22 en die %22ons%22; Oedipale geweld teenoor die ouer en die inherente geweld van die wet." . "603742" . "Die psigologiese identiteit van die bose: Lacan, aggressie en Op soek na Generaal Mannetjies Mentz" . "15210" . "RIV/61989592:15210/03:33129769" . "The psychological identity of the evil: Lacan, aggression and Op soek na Generaal Mannetjies Mentz"@en . . . "1"^^ . . . "The title of Christoffel Coetzee's novel Op soek na generaal Mannetjies Mentz introduces a wordplay on Mentz/mens and begs the question: What is man (die %22mens%22)? Evil as portrayed in this novel can partly be explained by referring to the violent war circumstances, or it can be attributed to the philosophical idea of the %22second nature%22 that Mentz develops in the course of the narrative. I use Lacan's theory of the formation of identity to explain irrational violence and evil in man. Evil--as seen in this novel--is the result of the following: the pain of a fragmented, suffering body; the identification with an ideal image or leader; the lack of self-reflection; the opposition between %22us%22 and %22them%22,%22 the Oedipal violence against the parent and the inherent violence of the law."@en . . . "Literator" . . "Die psigologiese identiteit van die bose: Lacan, aggressie en Op soek na Generaal Mannetjies Mentz" . "ZA - Jihoafrick\u00E1 republika" . "0258-2279" . "Barnard, Lianne" . "RIV/61989592:15210/03:33129769!RIV13-MSM-15210___" . . . . "[EAB24465605E]" . . "2" .